Verskil Tussen Bestaans- En Kommersiële Boerdery Flashcards

1
Q

Bestaansboer

A

– ‘n boer wat net
genoeg kos produseer en net
genoeg diere aanhou om sy / haar
eie gesin te kan voed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kommersiële boer

A
  • boer wat genoeg voedsel produseer om aan fabrieke, winkels en markte te verkoop.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kweek kos in dorpe

A

Kweek kos in dorpe- voedsel word in agterplase, op dakke, blikkies of in ou motorbande gekweek deur mense wat in stede woon. Mense kweek ook plante vir voedsel op sommige skool-, hospitaal en gevangenisgronde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Veeboer

A

– ‘n boer wat met diere ( beeste, bokke, skape, varke ens.) boer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Spesialiseer

A

– om daarop te konsentreer om slegs een gewas te verbou bv. mielies of om slegs een soort dier aan te hou bv. beeste.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
  1. Noem vyf soorte gewasse wat mens by ‘n bestaansboerdery
    kan kry.
A

Mielies, Wortels, Kool, Tamaties Aartappels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q
  1. Aan wie verkoop kommersiële boere hulle produkte?
A

Fabrieke, Winkels, Markte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
  1. Noem vier plekke waar mense wat in dorpe of stede woon kos kan kweek.
A

In agterplase, Op dakke, In blikkies In ou motorbande.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  1. Verkoop ‘n bestaansboer die gewassee wat hy/ sy verbou of die diere wat aangehou word? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
A

Nee, bestaansboere produseer slegs vir eie gebruik, hulle het nie die kapasiteit vir handeldryf nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
  1. Waarom sal dit vir jou voordelig wees om jou eie groente te kweek as jy in ‘n dorp of stad woon?
A

Jy kan geld bespaar, jy kan ‘n inkomste daarmee verdien en jy kan seker maak dat die gewasse nie met
hormone en stimulante behandel word nie, d.w.s 100% organies is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
  1. Watter een van die twee FIGURE is ‘n illustrasie van ‘n komersiële boerdery?
A

FIGUUR C

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
  1. Noem enige drie ekstra kostes wat die boer in FIGUUR C sal hê
A

 Meer salarisse wat aan werkers betaal moet word.
 Petrol vir al die masjienerie
 Duur meganisasie (Trekkers ens)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
  1. Noem drie verskille tussen kommersiële- en bestaansboerderye.
A

Bestaansboerderye:
- Produseer vir eie gebruik
- Gebruik tradisionele metodes
- Plase is kleiner en meer
arbeidsintensief.

Kommersiëleboerderye:
- Produseer om winste te genereer
- Gebruik moderne tegnologie
- Plase is baie groot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly