Stedelike Nedersettings Flashcards
Grondgebruik binne stedelike nedersettings
- sentrale sakekern (SSK)
- Industriële sone (ligte- en swaar
nywerhede - Residensiële areas (hoë- , middel- ,
en lae inkomste woongebiede)
SSK/SSG - (sentrale sakekern / sentrale sakegebied)
Die Kommersiële hart van die stad of dorp. Verkeer , geboue , besighede ens.
- Hoë grondwaarde
- Hoë geboue wat naby aan mekaar
gebou is. - Wye verskeidenheid winkels
- Kommersiële kern - kantore en
finansiële institute , banke ,
versekeringsmaatskappye, ens. - Vermaaklikheidsentrums
- Beperkte oop ruimte
- Beperkte aantal huise en woonstelle
- Moontlik parke in goed-beplande
stede
Industriële areas
Ligte industrieë (naby aan markte en vervoerroetes)
- Klere , skoene , meubels , elektriese
toestelle.
Swaar industrieë (energie-intensief)
- Veroorsaak besoedeling
- Chemiese aanlegte ,
petroleumraffinaderye , yster- en
staal aanlegte
- Verder weg geleë van residensiële
areas/woonbuurte
Residensiële areas
- Hoë inkomste residensiële areas
- Middel inkomste residensiële areas
- Lae inkomste residensiële areas
Hoë inkomste residensiële areas (3)
- Groot huise
- Goeie infrastruktuur (water,
elektrisiteit, riool, paaie) - Vir die “elite”
Middel inkomste residensiële areas (6)
- Medium grootte erwe
- Dorpshuise, duplekse
- Goeie infrastruktuur
- Laer grondwaarde as hoë inkomste
areas - Medium bevolking
- Jong professionele persone en ouer
mense
Lae inkomste residensiële areas (4)
- Hoë digtheid (meer mense in ñ
spesifieke area) - Goedkoop behuising, swak
infrastruktuur - Vervoer, geraas, besoedeling
- Bv. woongebiede en informele
nedersettings aan die buitewyke
van stede
Winkelsentrums, dienste, en rekreaksie
SA winkelsentrums, dienste en rekreaksie (filmteaters naby residensiele areas geleë)