Nedersettings Flashcards

1
Q

Wat is ñ nedersetting?

A

ñ Nedersetting is ñ plek - area of land - waar mense bly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Daar is verskillende maniere om ñ nedersetting te klassifiseer :

A
  • Tydelike nedersettings
  • Nomadiese nedersettings
  • Permanente nedersettings
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Tydelike nedersettings

A

Gebou vir mense wat wag vir huise, bv. vlugtelingskampe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Nomadiese nedersettings

A

Mense woon op ñ plek vir ñ kort tyd en beweeg dan aan, bv. opsoek na vis en weiveld vir hul diere.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Permanente nedersettings

A

Gebou met bakstene en word permanent opgerig, bv. baksteenhuise , blokke of woonstelle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Nedersettings kan hoofsaaklik gegropeer word in

A

Stedelike en landelike nedersettings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly