Landelike Nedersettings Flashcards
1
Q
Landelike nedersettings in Suid-Afrika
A
Landelike nedersettings in Suid-Afrika word steeds geassosieer met landbou-aktiwiteite soos om gewasse te groei en om om te sien na vee, bv. dorpe, plaasopstalle en gehuggies (landelike nedersettings kleiner as dorpies).
2
Q
Tipe landelike nedersettings
A
- Landelike boerdery nedersettings
- Landelike mynbou nedersettings
- Landelike bosbou nedersettings
- Landelike vissery nedersetting
3
Q
Landelike boerdery nedersettings
A
- Landelike nedersettings by ñ groot
area grond, land word gebruik om
gewasse te groei - ñ Nedersetting wat ñ plaashuis,
skuur en windpomp insluit - ñ Nedersetting met natuurlike
hulpbronne naby, soos ñ dam,
waterput of rivier
4
Q
Landelike bosbou nedersettings
A
- Naby bosbou plantasies
5
Q
Landelike mynbou nedersettings
A
- Naby mynareas
6
Q
Landelike vissery nedersetting
A
- Hoofsaaklik langs die kus of mere
soos in Malawi