Nedersetting Vrae Flashcards
- Definieer die term “verstedeliking”
Die toenemende aantal mense wat in stedelike gebiede / dorpe / stede woon.
- Wat is ‘n Informele nedersetting?
‘n Gebied wat nie beplan word deur die stadsraad nie meestal huise wat sonder toestemming gebou word en wat nie deel uitmaak van die beplande behuisingsontwikkeling nie. (enige plek wat nie deur die stadsraad beplan word nie)
- Noem enige twee ander materiale wat nie in FIGUUR A voorkom nie, wat ook gebruik kan word om huise te bou.
Bakstene , Sement , Sink
- Noem vyf redes waarom het verstedeliking gelei tot ‘n toename in die aantal mense wat in Suid-Afrika se informele nedersettings woon?
- Meer werksgeleenthede
- Gebrek aan dienste in die
plattelandse gebiede - Afname in boerdery–praktyke
(Droogtes) - Gebrek aan werksgeleenthede
- Beter onderwys- en gesondheid
fasiliteite - Swak onderwys in landelike gebiede
- Noem enige vier materiale wat gebruik word om “shacks” te bou.
Skroot (afval) yster , Hout , Plastiek , Bokse
- Noem enige drie basiese dienste
Lopende water , Riool sisteme, Vullisverwydering
- Watter hulpbronne word gebruik om hitte aan inwoners te verskaf wat nie elektrisiteit het nie.
Parrafin , Steenkool , Hout
- Noem vier gevare waaraan mense wat in informele nedersetting bly, gedurende die nag bloostgestel word.
- Bitter koue omstandighede gedurende die winter
- Misdaad
- Ongesonde omstandighede (Inaseming van al die rook)
- Moelik om te leer / te werk sonder elektrisiteit.
1.Definïeer die term grondgebruik
Verwys hoofsaaklik na dit waarvoor die grond gebruik word, bv. Behuising, ontspanning ens.
- Noem moontlike grondgebruiksones vir die drie oopgeloste areas op die kaart:
1: Sentrale Sakekern (SSK)
4: Middelinkomste behuising
7: Nuwe Winkelsentrum / Ontstpanninsgarea / Besigheidskantore
- Noem twee karaktereienskappe van elke grondgebruik by nr.1,4 en 7
1: Komersiële hart van die stad / Besigheidsentrums kom meestal hier voor.
4: Hier kom gewoonlik hoë gebou voor.
7: Baie plekke soos banke, kantore, restaurant ens kom hier voor.
- Watter tipe grondgebruik sal mens verwag in area nommer 11?
Ligte nywerhede / Dienste / Kantore