Verder as die melkwegsterrestelsel Flashcards

1
Q

Vertel meer oor die melkwegsterrestelsel (5)

A
  1. Ons sterrestelsel, die melkwer, is net een van sowat 100 tot 200 biljoen sterrestelsels wat sterrekundiges reken in die heelal is.
  2. Dit is meer as 10 keer die totale mense op aarde.
  3. Ons naaste bure in ons sterrestelsel is die Andromeda sterrstel
  4. Andtomeda is 2,5 miljoen ligjaar vanaf die melkweg
  5. As jy na Andromeda sou wou gaan en jy kon so vinnig soos lig beweeg, sou dit jou steeds 2,5 miljoen jaar geneem het om daar te kom.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

GROOTTE VAN WAARNEEMBARE HEELAL (3)

A
  1. Die grootte van die waarneembare heelal is na raming onge veer 28 miljard ligjare.
  2. Omdat jy reeds van ligjare geleer het, kan jy begryp presies hoe groot die heelal is.
  3. Die heelal bestaan uit sterre, planete, sterrestelsels, stof, gas en veel meer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

VORMS EN GROOTTES VAN STERRESTELSELS (6)

A
  1. Daar is vyf hoofsoorte sterrestelsels: spiraal, spiraalbalk, elliptiese, lensvormige en onreëlmatige sterrestelsels.
  2. Hulle verskil omdat hulle verskillende vorme het.
  3. Hoewel hierdie twee sterrestelsels nader aan die aarde is as die ontelbare ander sterrestelsels in die Heelal, is hulle nogtans 100 000 ligjare weg van die Aarde
  4. Hulle is kleiner as ons sterrestelsel, maar nogtans bevat hulle miljarde sterre.
  5. Die dowwer en meer afgeleë Andromeda sterrestelsel kan die beste van die Noordelike Halfrond af waargeneem word.
  6. Dit is ook spiraalvormig soos die Melkweg sterrestelsel, maar is groter en bevat twee keer soveel sterre.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die 2 naaste sterrestelsels en vertel meer

A
  1. Die twee sterrestelsels wat die naaste aan die Melkweg is, is die Groot Magellaanse Wolk en die Klein Magellaanse Wolk wat albei onreëlmatige sterrestelsels is.
  2. Hulle is maklik om op te spoor en is die hele jaar vanaf Suid Afrika af sigbaar.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

DIE GROOTTE VAN DIE HEELAL

A
  1. Ons kan net praat oor die waarneembare grootte van die heelal.
  2. Ons begrip van die grootte van die heelal hang baie af van die tegnologie wat beskikbaar is.
  3. Sterrekundiges skat dat die grootte van die heelal so ver as wat ons dit al gesien het, is sowat 28 miljoen ligjare jaar.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ons plek in die heelal is soos volg.

A

Aarde (Planeet) - Sonnestelsel - Melkweg - Sterrestelsel - Heelal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly