Die sonnestelsel Flashcards

1
Q

Wat is ‘n ster

A

n Ster is ‘n liggaam wat bestaan rooi- warm gasse in die ruimte en wat sy eie energie produseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die son

A

Die son is hoofsaaklik ‘n groot bal waterstof en helium gas wat bymekaargehou word deur die son se ele gravitasiekrag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die hoofgasse gevind in die son

A

Waterstof en helium gas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is verantwoordelik vir die meerderheid van hitte en lig wat deur die son geproduseer word

A

Die intense kernreaksie was dat waterstofkerne saamgevoeg het om helium te vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Aas die son nie van ander sterre verskil nie hoekom lyk dit so anders

A

Omdat die son baie nader aan die aarde is as ander sterre

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

As die son soveel groter is as die aarde hoekom lyk dit so klein

A

Dit is 150 miljoen kilometer van die aarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat word vrygestel waneer waterstofgas binne die son in heluimgas verander?

A

Hitte + ligenergie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe ver is die son vanaf die aarde?

A

Die son is ongeveer 150 miljoen kilometer vanaf die aarde volgens radiometriese datering.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe oud is die son?

A

Die son is ongeveer 4,6 biljoen jare oud.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe beïnvloed die son lewe op aarde?

A

Die son onderhou alle lewe op aarde deur fotosintese en is die primêre bron vir alle voedsel en fossielbrandstowwe. Sonder die son sal daar geen lewe op aarde wees nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe groot is die son in vergelyking met die aarde?

A

Die deursnee van die son is 1,4 miljoen kilometer, meer as honderd keer groter as die van die aarde, en meer as ‘n miljoen aardes kan binne in die son pas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoeveel keer swaarder is die son as die aarde?

A

Die son is ongeveer 333 000 keer swaarder as die aarde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die temperatuur van die kern van die son?

A

Die kern van die son is 15 miljoen °C.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter soort energie genereer die son elke sekonde?

A

Die son genereer energie wat ekwivalent is aan 100 biljoen ton dinamiet se ontploffing, elke sekonde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die chemiese samestelling van die son?

A

Die chemiese samestelling van die son is 91,2% waterstof, 8,7% helium, en 0,1% ander stowwe soos metale.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly