Die aarde se posisie in die sonnestelsel Flashcards

1
Q

Wat maak die Aarde uniek in die Sonnestelsel?

A

Die Aarde is die enigste planeet in die Sonnestelsel waarvan ons weet dat dit enige vorm van lewe onderhou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom kan Mercurius nie lewe onderhou nie?

A

Mercurius het geen atmosfeer nie en ervaar geweldige dag temperatuurwisseling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarom is Venus ongeskik vir lewe?

A

Venus is altyd warm en die gasse in sy digte atmosfeer kan nie lewe in stand hou nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die grootste uitdaging vir lewe op Mars?

A

Mars is veel kouer as die Aarde, het ‘n groot verskil tussen dag en nag temperature, ‘n dun atmosfeer van ongeskikte gasse, en ‘n tekort aan water.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarom kan die gasreuse Jupiter, Saturnus, Uranus, en Neptunus nie lewe onderhou nie?

A

Hulle is baie koud en het nie soliede oppervlaktes nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter vier toestande is nodig om lewe op Aarde te onderhou?

A

Temperatuur, water, sonlig en suurstof.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die ideale temperatuurreeks vir lewe op Aarde?

A

Die temperatuur op die Aarde se oppervlak wissel tussen 71 °C en -90 °C, met ‘n gemiddelde temperatuur van ongeveer 16 °C.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom is water belangrik vir lewe?

A

Water bevat suurstof wat nodig is vir lewe, is drinkbaar, en laat lewe verskaffende molekules toe om maklik rond te beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe dra sonlig by tot die lewe op Aarde?

A

Sonlig verskaf die energie wat nodig is vir plante om voedsel te vervaardig deur fotosintese, wat die voedselketting voorsien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarom is suurstof noodsaaklik vir lewe op Aarde?

A

Suurstof is nodig in asemhalingsprosesse en om energie vry te stel in die selle van die meeste lewende organismes. Dit word gereguleer deur fotosintese in groen plante.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly