Tuberculose ( TB) Flashcards
Wat is die oorsake van TB?
1 aansteeklik 2 bakteriee : Mycobacterium tuberculosis 3 afekteer die longe 4 kan ook ander organe afekteer 5 Sa het hoogste TB gevalle groeikoers 6 verwand met armoede , VIGS en cholera
Hoe versprei TB?
1 deur die lug : hoes , nies , skree en spoeg
2 asem.geinfekteerde druppels in
3 wanvoeding en oorbevolking bevorder die verspreinding
Watse effek het TB op die menslike liggaam?
1 nadat dit ingeasem word versprei bakteriee en veroorsaak longontsteking
2 sterk immuunstelsel kan bakteriee beveg en infeksie voorkom
3 swak immunstelsel ly tot aktiewe TB wat herhaaldelik longontsteking beteken
Wat is die simptome van TB ?
1 hoes 2 moeg en tam 3 gewigsverlies 4 nagsweet 5 borspyn 6 bloed in speeksel
Watse effek het dit op die gesin en die gemeenskap ?
1 verloor 3 tot 6 maande se inkomste
2 sterd en gesin.word in armoede gelos
3 stigma met TB en gemeenskap verwerp die persone
Wat is die behandeling vir TB?
1 TB is geneesbaar
2 antibiotika moet vir 6 maande aan een geneem word
3 terwyl dit behandel word is dit nie aansteeklik nie
4 pasiente staak behandeling as hulle beter voel en word dan weer siek en weerstandig teen medikasie
5 TB is top gesondheid prioriteit
6 ontwikkel nuwe stratigiee
7 DOTS stratigee
8 D - directly
O - observed
T - therapy
S - short course
# regering mket betrokke raak by die beheer van TB
# speeksel smeer toets moet gebruik word om te diagnoseer
# monitor en neem.medikasie
# anti TB medikasie moet besikbaar wees
# rekkordeer en raporteer nuwe TB gevalle
# berading aan pasiente en familie
Wat kan jy doen vir die voorkoming van dit
wat moet jy doen sodat jy dot nie kry nie
1 opvoeding en inligtin
2 behandel direk na diagnose
3 gesondheidswerkers moet goed ingelig wees
4 immuunisasie met GCG vaksiene in kinderjare
Verduidelik middelweerstandige TB
1 reageer nie op mediaksie nie
2 ontwikkel as gevolg van verkeerde gebruik van medikasie
3 kan chemo terapie kry maar is baie duur en nie noodwendig effektief nie