Malaria Flashcards
Watse tipe siekte is malaria ?
N parasietiese siekte
Wat is die ooorsake van malaria ?
1 parasietiese siekte veroorsaak deur n protis naam lik Plasmodium Falciporium
2 protis vanuit die geng plasmodium
3 oorgedra deur n miskiet
4 wydverprei in subtopiese streke
5 1-3 miljoen mense sterf jaarliks aan malaria
6 5 tipes plasmodia wat oorgedra kan word
7 gevaarlikste plasmodia - plasmodium falciparum
Verduidelik die vwrspreiding van malaria
1 oorgedra deur n muskiet
2 wyfie anopheles musiekt
3 musiekt by geinfekteerde persoon - suig parasiet saam met bloed op
4 byt nuwe mens en spyt speeksel met parasiet in gasheer in
5 anopheles is die primere gasheer en vektor
Mens is die sekondere gasheer
Watse effek het malaria op die menslike liggaam
1 parasiete gaan na bloed en lewe 2 vermeerder in die lewer binne 6 tot 14 dae 3 simtome × koors × hoofpyn × bewe × gewrigspyn × braking × konvulsies × anemie : rooibloedselle bars tydens ingeksie × koma en dood × breinskade kan ontwikkkel tydens serebrale en malaria
Verduidelik watse effek het dit op die gesig en gemeenskap
1 behandeling is duur
2 broodwinner siek of sterf lei tot verlies van inkomste en armoede
3 medikasie is duur
4 voorkoming is duur
5 plaas groot ekonomiese druk op die gesondheidsektor van die land
Watse behandeling is daar vir malaria
1 behandeling onmidelik is belangrik
2 krinien : anti - malaria middel vanaf kinaboom se bas
3 artamisinin - afkomstig van n kruid artemisia annik
4 vernietig die vektor muskiet
5 DPT mees algemene maar het baie negatiewe effekte en daarom moet die gebruik beperk word
6 muskietnette : muskiet voed snags en nette is effekties , behandel ook die nette met insekdoders wat muskiete doodmaak
Wat is protilaktiese medikasie
1 voorkom die siekte 2 baie duur 3 negatiewe effekte met langtermyn gebruik 4 nie geskik vir permanente gebruj nie 5 kortermyn gebruik is effektief
Etiek en oortuigings
1 geen effektiewe entstof nie
2 permanente inwoners kan verdraagsaamheid ontwikkel