Immuniteit Flashcards
Wat beteken immunrespons
Wyse waarteen liggaam beskerm teen patogene
Wat doen immuunsisteem
1 monitor blootstelling aan skadelike elemente
2 bied verdediging
3 bepaal of stowwe normaal of vreemd is
Immuunrespons
1 natuurlik
2 verworwe
Verduidelik daardie 2
1 natuurlik
× eerste verdediging teen patogene
× vernietig verskillende patogene
× as patogene deurbreek dan word verworwe immuniteit gebruik
2 verworwe
× vernietig patogene en voorkom herinfeksie
Verduidelik immuun respons in plante
1 plante het slegs n natuurlike immunstelsel
2 indien n plant geinfekteer word deur n patogeen stel die plant selisielsuur vry
3 die salisielsuur versprei deur die floeem
4 die plant vorm dan verbindings wat hom kan beskerm en geinfekteerde selle kan doodmaak
Verduidelik immuunrespons in plante en diere
1 eksterne verspreiings soos vel , nies , hoes , trane en mukus
2 inflimasie en koors kom voor a .g.v vermeerdering en verspreiing . ( liggaam verhoor koors , omdat bakteriee en virus nie by hoe temperature kan reproduseer nie )
3 verwronge immuuniteit vernietig patogene en bou responsgeheu beter op
4 patogene het proteinelaag wat antigeen genoem word
5 antigene word erken deur leukosiete en word vernietig
Noem.die 2 tipes leukosiete
1 limfosiete
2 fagosiete
Veruidelik B limfosiete
1 vervaardig liggaampies wat in die bloedplasma vrygestel word
2 die teenliggaampies verbind mwt die antigene van die patogene om
× merk dat patogene saam groepeer - maak onaktief
× merk as patogene
× patogene selle bars
3 besit reseptorproteiene op hulle oppervlakte , wat aan die spesifieke antigene op die patogene se oppervlakte heg . Die reseptorproteien herken die patogene as vreemd
4 sodra teenliggaampies op die antigeen pas , vervaardig B limfosiete meer teen liggaampies
Veruidelik T limfosiete
1 herken en viernietig die liggaamselle wat deur virusse geinfekteer is
2 skei n chemiese stof af wat maak dat die patogeniese sel bars
3 CD4 limfosiete ( T - helper selle ) help T- limfosiete om immuunrespons teen infeksie aan die gang te sit
Veruidelik fagosiete
1 groot leukosiete
2 kan nie van vorm verander nie
3 geproduseer in die rooi beenmurg
4 fagositose : verswelg die patogene deur deur.die.proses fogositose
Gaan kyk na skets in skrif
…
Veruidelik immuunisering en entstowwe
Immuunisering
++ toedien van n entstof deur inspuiting of oraal wat imuuniteit teen siektes opbou
Entstof
1 toediening van dooie of verswakte vorm van mikroorganismes wat immuunstelsel stimuleer om teenliggaampies te produseer en respons geheue op te bou
2 die eerste inenting was gedoen deur Edward Jenner wat n entstof teen pokke ontwikkel het
3 inentings teen masels , pampoentjies , rubella , tetanus en polio
Veruidelik vetworwe immuuniteit
× twee tipes kom voor op grond van hoe die immuuniteit verwerf is
1 natuurlike verworwe immuuniteit
# pasiesf
Teenliggaampies word oorgedra van die moeder na die fetus d.m.v die plasenta of moedersmelk
# aktiewe Imuuniteit ontwikkkel deur kontak met patogene produsering van teen liggaampies
2 kunsmatige verworwe immuuniteit
# pasief
Inentings met teenliggaampies wat produseer is deur n ander organisme
# aktiewe
Die liggaam word ingent deur n dooie of verswakte vorm van die patogeen
Veruidelik medikasie teen infekterende organismes : antibiotika
1 chemiese syof wat bakteriee vernietig
2 gemaak deur biosintese van lewende organismes
3 penisillien - Pencillium Natatum ( moet daai naam onderstreep want hy is latyns ) was eerste antibiotika
4 semi sintese : antibiotika gemaak in biotegnologie se bedryf deur chemiese stowwe en balteriee
Hoe werk antibiotika
+ chemiese samesteling van verskillende antibiotika verskil , daarom werk hulle.op verskillende maniere en vernietig hulle verskillende bakteriee
1 sommige antibiotika val die struktuur van die bakteriee aan.
- verswak die selwand - bakteriee bars
- beskadig die selmembraan - selinhoud rek uit en sel gaan dood
2 belemmer die metabolisme van bakteriee bv verhinder die proteinesintese
Veruidelik weerstandige antibiotika
1 natuurlike seleksie vind by bakteriee plaas
2 bakteriee oorleef antibiotika a.g.v mutasie