Mikroorganismes Flashcards
Mikro oragnismes bl5
Noem die 5 ryke ( klasse) van organismes
1 Monera 2 Protista 3 Fungi 4 Plantae 5 Animalia
Wat is mikro organismes?
Lewende organismes wat so klein is dat jy dit nie met die blote oog kan sien nie
Wat is virusse?
Patogene organismes wat kleiner as n sel is
Patogende : dit beteken hy veroorsaak siektes
Wat beteken patogene ?
Siekte veroorskakende organismes. Gewoonlik parasieties van aard binne of op n gasheer
Wat beteken bakteriee?
Eensellige prokariotiese organisme
Wat beteken infekterende siekte ?
Enige siekte wat deur n mikro organisme veroorsaak word
Wat beteken bakteriofaag?
Virus wat op bakteriee lewe
Wat beteken saprofiet?
Organisme wat op dooie plante en diermateriaal lewe
Wat beteken parasiet?
Organisme wat lewe op ander organismes en hulle benadeel
Mikro organismes
Benoem die 4 mikro organismes en hulle eienskappe
1 virus
× kleiner as n sel
× nie lewend
2 bakteriee
×eensellige prokariote
3 protiste
× eensellige protosoe met diere eienskappe
4 fungi
× eensellige gisse , skimmels wat uit filamente bestaan
Mikro organismes bestaan uit 2 goed benoem daai 2 goed
1 prokariote
2 eukariote
Verduidelik prokariote
× geen selkern
× geen membraanomringende organelle
× bv bakteriee
Verduidelik eukariote
× egte selkern × membraan omringende organelle × bv +protiste soos protosoe \+ fungi soos : sampione : swamme
Wat beteken biodiversiteit?
Bio - beteken lewe
Diversiteit- beteken verskeidenheid
Benoem 4 goed van die biodiversiteit van mikro organismes
× mikro organismes kom in groot getalle voor
× hulle is volop
× hulle kom voor by plekke met baie voedsel,vogtigheid en hoe temperature
× sommige is skadelik ander is nie