Fungi Bl 11 Flashcards
Benoem die eienskappe van fungi
1 giste is eensellig 2 sampione en skimmels is meersellig 3 eukariote 4 hetotrofies - werk in op n substraat 5 sommige is saprofiete bv broodmuf en sampione 6 sommige is parasiete bv atleetvoet 7 sommige is mutualisties
Wat is nuttige fungi ?
1 help met ontbinding
2 maak van antibiotika
3 maak alkhol deurmiddel van gis
4 bak brood bv gis
Gee voorbeelde van patogeniese fungi
1 roes
2 atkeetvoet
3 sproei
Gaan kyk na die skets van voortplanting van fungi
Byskrifte daar van is
1 voortplantings hife 2 spore ( haploiede ) 3 haploiede ( beteken eengeslag sel ) 4 diploiede ( beteken 2 geslag sel) 5 samesteling van + en - gamete vir die vorming van spore
Verduidelik die viortplanting van fungi
1 meersellige fungi
× ongeslagtelik : spore
× geslagtelik : geslagselle
2 eensellige fungi
× ongeslagtelik : tweedeling
Kyk na die skets van n rhizopus
Byskryfte daarvan is
1 hifes 2 poranugium 3 spore 4 spoorangiofoor 5 stolon 6 risoiede
Verduidelik die struktuur van n rhizopus
1 bestaan uit filamente / hife
2 talus : geen ware wortels ; syingels en bkare
3 lewe op substraat soos brood ; kaas en vrugte
4 heg vas aan substraat deur uitlopers met risoiede
5 besit sitoplasma
6 × senosiet : selkern
× miselium : deurmekaar vlegwerk van hifes ; bekend as swam vlak