Terantaal Flashcards
Structure
16 Versreëls
4 Kwatryne (4 Versreëls)
Paarym kom voor
Die tarentale alleen in pare is
aabb/ccdd
Alliterasie
KONSONANT
-Kruiwawiel, Kermi, sKreemring.
Assonansie
VOKALE
sAAM, blinkblAArboom, slAAp, wAAk.
Beelspraak/ Personifikasie
“Die Kruiwawiel se skreeugeluid”.
Antitese/ Teenstelling
“saam” - “allen”
Herhaling
“half slaap”, “half waak”, “half droom”.
Tyd
Srofe 1+2 - Teenwoodige tyd.
Strofe 3 - Toekomende Tyd.
Strofe 4 - Verlede Tyd en Teenwoordige Tyd.
Stemming (Atmosphere)
droeg/hartseer
*Inhoud
Strofe 1 - Tarentaal is eensaam
Strofe 2 - Hy soek ‘n maat.
Strofe 3 - Vind slaapplek in ‘n boom.
Stofe 4 - Dood van ‘n lewensmaat wat doodgeskiet word.
Wat word in elke strofe beskryf?
Strofe 1 en 2 - Die tarentaal se soeke na ‘n maat.
Strofe 3 - Wat die tarentaal graag sou wou hê en nie die dood alleen tegemoet te gaan nie.
Strofe 4 - Hoe die jagter die een tarentaal doodskiet, wat die ander een laat wegvlieg.
Hoe verskil die TYD waarin die verskillende strofes geskryf is?
Strofe 1 en 2 - Teenwoordige Tyd
Strofe 3 - Toekomende Tyd
Strofe 4 - Begin in Verlede Tyd, eindig met Teenwoordige Tyd.
1) Watter woord in reël 2 dui op hartseer?
“droefgeestig”
Hoe weet ons dat dit aand word?
“skeemring vinnig daal”
Gee ‘n voorbeeld in strofe 1 van ‘n woord wat die digter verander het om nie metrum te versteur nie.
“skeemring”