Die Snoek Flashcards
Structure
- 2 Strofes.
- 17 Versreëls.
= Vrye vers.
Inhoud
R 1-9 > sê HOE die snoek gevang moet word.
R 6 > waarskuwing teenwaarlike tande
R 16 > water lug -neologism (nuwe woorde maak).
Bladwies spasie (R 10)
Die Tipografise spasie genoem.
Wys dat die tyd verby gegaan het en dat die visserman nou by die huis is.
Sy oë/snags sou aanhou staar (R 16+17)
Spreker besef dat die snoek, het soos die ander diere graag sou wou bly lewe.
Retoriese vrae
Laaste strofe is 2 vrae wat hulle - self beantwoord.
Halfrym
Alliterasie– “Sy Stert Sou Swagel”
Enjambement– “en as jy een voel, ruik, vroeg, hard, pluk, hom in die boot, gryp.”
**Tema
Visserman moet visvang om kos te kry.
Moet die snoek doodgemaak.
Kort sinne
Dui op die vinnege, dadelike bewegings wat die vissermans moet uitwerk om die vis in die boot te kry.
Die spreker in hierdie gedig is ‘n ___________
Visserman.
Hoekom is die roeier in hierdie boot belangrik?
Hy dra sy kennis oor visvang aan die minder ervare vissers oor.
Hoe weet jy hierdie vissermanne gebruik nie ‘n moderne visserboot nie?
Ons weet, want die spreker noem dat hulle op ‘n roeiboot is.
Die snoekvangers gebruik____________ om die snoek te vang.
handlyne
Watter woord in strofe 1 wys dat daar meer as een visserman op die boot is?
(more than one person on the boat)
“Ons” (reël 1).
As die snoek byt, moet die visserman die handlyn en hoek liggies roer.
Waarom is hierdie stelling onwaar?
Verduidelik jou antwoord met behulp van ‘n aanhaling.
Onwaar.
“as jy een voel, ruk vinnig, hard.” (reël 4)
Waarom word die vangproses in kort woorde en sinne in strofe 1 beskryf?
Dit word so beskryf omdat die snoekvangproses vinnig, presis en dadelik moet wees.