Krokodil Flashcards
Gedig struktuur
Vrye vers. Die gedig het ‘n rymskema nie. Die vereëls het verskillende lengtes. Die vorm van die krokodil word in tipograph
Waar is die krokodil in lines 1-20
In die water
Die gebruik van ‘hang’
Die gevoel word geskep dat die krokodil lewe onder die water hang.
Die gebruik van ‘gemmer’
Kleur voor sy oë
Parentese
Oë van ‘n kat - ‘n verdere beskrywing van die oë. Die krokodil word met die katspesie vergelyk: ook ‘n roofdier.
Line 6: Metafoor
Die krokodil kamoefleer en hy lyk soos ‘n boomstomp in die water. Sy lyf is onder die water sodat sy prooi hom nie kan sien nie.
Die opgedra aan Ina Rousseau
Bekend vir naatuur gedigte
Strofe 1 idee
Hoe die krok lyk en beweeg in die water.
Strofe 2 idee
Hoe die krokodil beweeg op LAND
Strofe 3 idee
Krok word die prooi van die mens in die vorm van ‘n handsak
Kontras tussen land and water
Op land, die krokodil is lomp (clumsy), wagged, weerloos. In die water, die krokodil is grasieis, sy swem goed en is jagter.
Mannetjie (32-35)
Lê in die son en weerloos
Wyfie (38-44)
Lê haar eiers en probeer slu wees.
Wending -turning point!
In strofe 3 wanneer krok ‘n handsak word.
Herhaling
‘Hang’. Beklemtoon dat hy nie beweeg nie.