tempo Flashcards
1
Q
bindingsenergie
A
energie om n bestaande binding in 1 mol van n verbinding in gasfase te breek en nuwe binding te vorm
2
Q
endotermiese reaksie
A
n reaksie wat energie opneem warmte energie omskakel na potensiele energie
3
Q
eksotermiese reaksie
A
reaksie waar energie vrygestel word potensiele energie omgesit na warmte energie
4
Q
reaksiewarmte
A
energie opgeneem of vrygestel tydens n chemiese reaksie
5
Q
aktiveringsenergie
A
minimum energie benodig vir n reaksie om plaas te vind
6
Q
geaktiveerde kompleks
A
onstabiele , oorgaangstoestand van die reaktante na die produk tydens n chemaiese reaksie
7
Q
katalisator
A
stof wat die reaksie tempo van n chemies reaksie beinvloed sonder om enige permanente verandering te ondergaan of opgebruik word homogene katalise(reaktan en katalisator dieslelfde fase) heterogene katalise(reaktant n katalisator verskillende fase)