elektro Flashcards

1
Q

elektrochemie

A

chemiese reaksies waarin chemiese energie na elektriese energie of elektriese energie na chemiese energie omgesit word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

galvaniese sel

A

sel waar chemiese energie omgesit word in elektriese energie. het selfonderhoudende elekrtodereaksies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

elektrolitiese sel

A

elektriese energie omgeskakel na chemiese energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

oksidasie

A

verlies aan elektrone. reduseermiddel(stof wat geoksideer word)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

reduksie

A

wins aan elektrone. oksideerniddel(stof wat gereduseer word)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

oksidasie getal

A

lading of waarskynlike lading van n element in n verbinding sou he as aangeneem word dat dar by allebindings elektronoordag plaasvind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

elktroliet

A

oplossing vloeistof opgeloste stof wat elektrisiteit gelei deur die beweeging van ione

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

soutbrug

A

skei elektoliete sodat hulle nie meng nie
volitooi die stroombaan
verskaf n pad waardeur ione kan beweeg om die elektriese neutraliteit te herstel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

selpotemsiaal/emk/potensiaalverskil

A

dryfkrag wat veroorsaak dat elektrone van die anode na die katode beweeg en is n kombinasie van elektropotensiaal van twee halfreaksies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

elektrolise

A

chemiese proses waarin elektriese energie omgeskakel word in chemies energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly