kunsmis Flashcards
1
Q
stikstof(N)
A
bron
uit grond in vorm van NH4(ammonium )
uitskeiding
doel
verbeter blaar groei en kwaliteit blare
vorming van proteiene en ensieme
plantgroei
tekort
greoikragtigheid
vaalgroen geelgroen kleur
oormaat
sterk blaargroei swag vrugdrag
stadiger rypword
vatbaar aan siektes
2
Q
fosfor(P)
A
bron
beenmeel kunsmisstowwe
as (HPO4 EN H2PO40)
doel stimuleer vroee wortelgreoi plantgroei fotosintese blomvorming
tekort
blougroen pers kleur
verpotte groei
3
Q
kalium(K)
A
bron in organiese plante en diermateriaal as K doel kwaliteit van blomme en vrugte vorming van proteiene en koolhidrate
tekort
abnormale blou groen kleur
blaar rand verskroein en verdroog
vrugte ontwikkel onreelmatig
4
Q
organiese bemesting
A
sooie plante en diermateriaal
bevat c bindings
stadige absorpsie
verbeter grondgehalte
5
Q
anorganiese bemesting
A
chemiese vervaardige kunsmis bevat geen c bindings vinniger vrygestel verbeter nie grond gehalte nie oormaat kan besoedeling versooorsaak