sure en basis Flashcards

1
Q

sterksuur

A

ioniseer volledig in water om hoe konsentrasie h3o inone te vorm

soutsuur (HCl)
swawelsuur (H2SO4)
salpetersuur (HNO3)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

sterk basis

A

dissosier volledig in water om hoe konsentrasie OH ione te vorm

natriumhidroksied (NaOH)
kaliumhidroksied (KOH)
Kalsiumhidroksied (Ca(OH)2)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

sure

A

stof wat indien in water opgelos waterstofione of hidroniumione(H30) vorm [proton skenker]

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

basis

A

opgelos in water hidroksied(OH) vorm [proton ontvanger ]

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

gekonsentreerde

A

bevat baie molekules in verhouding met die volume water in die oplossing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

verdunde

A

suur of basis bevat min molekules in verhouding met die voulume van die water in die oplossing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

gekonjugeerde basis van n suur

A

ioon of molekules wat die oorbly as die suur n proton geskenk het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

gekonjugeerde suur van n basis

A

ioiin of molekules wat vorm as die basis n proton opneem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

amfoliet

A

stof wat of as n suur of as n basis kan optree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

suur en metaalhidroksied / neutralisasie

A

suur + metaalhidroksied(OH) = sout + water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

suur en metaaloksied

A

suur + metaaloksied(O) = sout + water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

suur en metaalkarbonaat

A

suur + metaalkarbonaat(CO3) = SOUT + WATER + koolstofdioksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

standaard oplossing

A

oplossing waarvan die presiese konsentrasie bekend is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

ekwivalentpunt

A

paunt waar suur/ basis volledig met die basis/ suur gereageer het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

eindpunt

A

die punt tyderns n titrasie waar die indikator van kleur verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly