organies Flashcards
funksionele groep
binding , atoom of n groep atome in n molekule verantwoordelike is vir sekere chemiese reaksies in n molekule
gomoloe reeks
verbindings wat dieselfde in dieselfde funksionele groep is dus kan met dieselfde algemene formule beskyf word
versadig
verbinding waar daar geen meervoudige bindings tussendie c atome in hul koolwaterstofkettings voorkom nie
onversadig
meervoudige bindings tussend c atome
isomere
organiese verbindings wat dieselfde molekulere formule het maar verskillende struktuur formule
kettingisomere
dieslfde molekulere formule verskillende tipes kettings
posisionele isomere
dieselfde molekulere formule funksionele groepe in verskillende posisies
funksionele isomere
dieselfde molekulere formule maar verskillende funksionele groepe en dus homoloe reeks
intermolekulere kragte
1) waterstofbindings(alkohol en karboksielsuur)
2) van der waals dipool dipool(haloalkane,aldegiede,ketone,esters)
3) van der waals dispersiekragte(alkaan alkene alkyne)
addisiereaksie
halogenering(alkeen+halogeen =haloalkaan)
hidrohalogenering(alkeen+HX=haloalkaan){geen water}
hidrasie(alkeen+h2o= alkohol)[oormaat h2o+klein hoeveelheid suur]
hidrogenering(alkeen+h2=alkaan)[h2 ryk atmosfeer+katalisator]
eleminasie
kraking(langer alkaanketting=korter alkaan+kortalkeen+h2)[termiese kraking+karalitiese kraking]
dehidrohalogenering(haloalkaan+ks basis= alkeen +sout+h2o)[sterkbasis +hitte]
dehidrasie(alkohol=alkeen+h2o)[h2so4+hitte]
substitusie
halogenering(alkaan+X2=haloalkaan+HX)[hitte]
hidrolise(haloalkaan+basis of h20 = alkohol+basis of alkohol+hcl)[hite]
makromolekukes
molekules wat uit baie groot aantal atome bestaan
polimere
groot molekules wat bastaan uit kleiner monomeer eenhede wat wat kovalent aan mekaar gebind is in herhaalende patroon
monomere
klein organiese molekules wat kovalent aan mekaar gebind kan word in n herhalende patroon