Strukture En Strukturele Dele Flashcards

1
Q

Wat is suspensiebrug

A

Ń brug waar die brugdek aan suspensie kabels vanaf die hoof- toring hang. Word soms waaierkabels genoem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is kabelhangers

A

Kabelhangers is die sterk kabels waaraan suspensiebrûe hang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is kabelgesteunde brûe

A

Ń brug bestaande uit een of meer toring/s (pilaar/pilare) en kabels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is sluitsteen

A

Ń wigvormige steen aan die bopunt van ń boog om die ander stene in plek te hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is steunvlakke

A

Ń soliede struktuur wat die einde van ń brug of boog ondersteun

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is boë

A

Strukture wat ń gaping oorspan en terselfdertyd ook ń gewig dra

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is vrydraende balke

A

Lang balke wat net aan die een kant vasgemaak word om ń struktuur te bou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is stilpunt

A

Die sentrale punt waarom iets draai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

War is die 3 mees waarskynlike redes waarom strukture misluk is

A

Breking
Buiging
Omtuimeling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die eksterne faktore wat kan veroorsaak dat struktuurdele breek

A
Aanhoudende hoë temperatuur 
Sterk winde oor ń lang tydperk 
Oormatige gewig op die struktuur 
Swak ontwerp, verkeerde basisgrootte 
Korrosie - verwering deur roes, wind, water of gasse
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Stabiliteit in strukture hang af van

A

Die basisgrootte

Die posisie van die swaartepunt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is ń struktureke onderdele?

A

Sal later in sit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly