Impak Van Tegnologie Flashcards
1
Q
Eienskappe wat plastiek so suksesvol maak
A
Ligtheid
Sterkte
Duursaamheid
Party plastiek stowwe id bio-afbreekbaar
2
Q
Wat is die bestanddele wat in Bio-afbreekbare plastiek in kan hê
A
Plantolie en mieliestysel
3
Q
Wat is herwin
A
Om iets nutteloos geword het weer bruikbaar te maak
4
Q
Wat is ń logo
A
Ń simbool wat ń organisasie gebruik om sy produkte te bemark
5
Q
Wat is verpakking
A
Omhulsels of houers waarin produkte verpak word
6
Q
Wat is die tegnologiese proses
A
Ondersoek Ontwerp Maak Ewalueer Kominikeer
7
Q
Wat is ontbinding
A
Verrotting, bederf