Elektriese Stelsels En Beheer Flashcards
Wat is ń elektrochemiese sel
Ń toestel wat elektrisiteit deur chemiese reaksies genereer of chemiese reaksie fasiliteer deur elektriese energie te gebruik
Wat is ń elektroliet
Ń geleidingsvloeistof of -jel wat onder die invloed van elektrisiteit in beweeg kom sodat dit geleidend kan word (batterysuur)
Wat is die twee metaal- elektrodes van ń elektrochemiese sel?
Ń negatiewe elektrode
Ń positiewe elektrode
Komponente van ń elektrochemiese sel
Ń elektrode van sink (positiewe - anode)
Ń elektrode van koper (negatiewe - katode)
Twee glasbekers gevul met die elektroliet
Wat is ń kragopwekker
Ń masjien wat meganiese energie na elektriese energie omskakel
Wat is die nadele van generators
Wind-generators werk slegs goed in winderige gebiede
Voëls kan die duur lemme van die generator beskadig
Dieselaangedrewe generators kan baie duur wees om te koop en in stand te hou
Dieselaangedrewe generators is ń swaar struktuur
Wat se stelsel skakel sonenergie om na elektrisiteit
Fotovoltaïese stelsel
Wat is die nadele van sonpanele
Werk slegs in sonnige klimate
Hael beskadig dit
Kan deur mense verniel word
Duur on intestalleer en te onderhou
Wat is die 3 kategorieë van elektriese geleidingsvermoë
- Isolators
- Half-geleirs
- Geleiers
Wat doen resistors
Beperk die stroom
Veroorsaak ń afname in die spanning
Wek hitte op
Waarvoor staan EPTS-skakelaar
Eenpool tweeslagskakelaar
DPES?
Dubbelpoolenkelslag skakelaar
EPES?
Eenpooleenslapskakelaar
Wanneer kom ń kortsluiting voor
Wanneer die positiewe en negatiewe terminale van ń battery met behulp van ń lae-weerstandgeleier, bv. Ń draad
Wat is ń weerstand
Ń komponent van ń stroombaan wat verhoed dat ń elektriese stroom daardeur vloei