Meganiese Stelsels Flashcards
Wat is die formule
Werk verrig = krag x afstand
Die hoeveelheid werk wat gedoen is word in …… Gemeet
Joule (j)
Krag word in wat gemeet
Newton (N)
Afstand word in wat gemeet
Meter (m)
Wat is meganismes
Dele wat een soort krag in ń ander verander om meganiese voordeel of afstandvoordeel te gee
Wat is ń meganiese stelsel
Stelsel wat meganiese apparaat gebruik om krag vir die beweging te voorsien
Ander soort stelsels
Elektriese stelsels (elektrisiteit) Hidrouliese stelsels (vloeistof onder druk) Pneumatiese stelsel (lug onder druk)
Wat is ń hefboom
Staaf of ander voorwerp waarmee ń las verplaas kan word deur dit vry om ń vaste punt te laat draai, met die een punt teen die las en die ander punt toegepas
Stelseldiagram van ń 1 klas hefboom
M—–S——L
Wat is ń gekoppelde hefboom
Twee hefbome by die steunpunt gekoppel word
Stelseldiagram hefbome 2
M——L——-S
Voorbeelde klas 2 gekoppelde hefbome
Papierpons
Neutekraker
Voorbeelde van gekoppelde hefbome klas 1
Sker
Snoeisker
Stelseldiagram klas 3 hefbome
S—–M——L
Voorbeelde van klas 3
Visstok
Krammasjien
Haartangetjie