Kragte Flashcards
1
Q
Die werklike uitwerking van ń krag op ń struktuur hang af van:
A
Die grootte
Die rigting
Die aanwendingspunt
2
Q
Wat is die 5 kragte wat veroorsaak dar strukture ingee?
A
Spanningkrag Kompressiekrag Skuifkrag Wringingkrag Buigkrag