Stelselprogrammatuur en rekenaarbestuur Flashcards

1
Q

Wat is bedryfstelsels?

A

Dis stelselprogrammatuur wat alle aktiwiteite in ‘n rekenaar beheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die funksie van bedryfstelsels?

A
  1. Voorsiening van gebruikersoppervlak
  2. Die bestuur van programme
  3. Die bestuur van apparatuur
  4. Voorsiening van basiese sekuriteit
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat behels die bestuur van die apparatuur?

A
  1. Skyfbestuur
  2. Geheurbestuur
  3. Toevoer en afvoerbestuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat bied die voorsiening van basiese sekuriteit?

A
  1. Basiese sekuriteitsfunksies
  2. Basiese beskerming teen bedreiging op rekenaars
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe kry jy toegang tot die taakbestuurder?

A

Ctrl+Alt+Del

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat doen die taakbestuurder?

A

Dit gee inligting oor rekenaars se werkverrigting en die toepassings en prosesse wat dit besig is om uit te voer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n enkelgebruikersbedryfstelsel?

A

Dit kan op enige tydstip deur net een enkelgebruiker gebruik word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is “n Multigebruikerbedryfstelsel?

A

Dit maak voorsiening vir baie gebruikers om toeganklike toegang tot die rekenaarstelsel te hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom opdateer ons programme?

A
  1. Om pathes en service packs af te laai om programmatuurfoute reg te stel
  2. Om nuwe eienskappe en verbeteringe tot die bestaande programmatuur by te voeg
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe weet ons dat daar nuwe patches en opdaterings beskikbaar is?

A

Die meeste programmatuuruitgewers sal jou outomaties in kennis stel wanneer ‘n opgradering beskikaaar is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waarom is skedulering nuttig?

A
  1. Dit soek outomaties na opdaterings vir kritieke toepassings, sodat ons nie daarvan vergeet nie
  2. Ons kan dit so stel dat hulle dit buite spitstye uitvoer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom moet lêers gerugsteen word?

A
  1. Lêers kan perongeluk oorgeskryf of verwyder kan word
  2. Apparatuur kan ontklaar raak
  3. Toestelle kan gesteel word
  4. Rampe apparatuur kan vernietig
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is ‘n firewall?

A

Dit tree as beskerming tussen jou rekenaar en die internet op. Dit kontroleer watter programme via die internet toegang tot jou rekenaar probeer kry. Dit is in meeste bedryfstelsels in gebou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die drie deurslaggewende apparatuurkomponente wat met werkverrigting te doen het?

A
  1. RAM
  2. Verwerker (SVE)
  3. Hardeskyf
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is ‘n hardeskyf?

A

Dit is die permanente tuiste van al jou data en programme. Enigiets wat verwerk moet word, word vanaf die skyf na die geheue toe gelaai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die invloed van kwaadwillige programmatuur?

A

Dit kan jou rekenaar stadiger maak, deur kosbare bronne soos geheue en hardeskyfspasie te misbruik.