Rekenaars in ons alledaagse lewens Flashcards

1
Q

Hoekom gebruik ons rekenaars?

A

Ons gebruik rekenaars vir:
1. Effektiwiteit
2. Akkuraatheid
3. Betroubaarheid
4. Kommunikasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken dit as ons se ons gebruik rekenaars vir effektiwiteit?

A

Rekenaars spaar tyd, werkslading en hulpbronne.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe spaar rekenaars tyd?

A

Rekenaars en rekenaarbeheerd masjiene werk vinniger as mense. Rekenaars kan bepaal watter leerders slaag en druip en die vervaardiging van motors. Gerekenariseerde oplossings spaar tyd.
Sommige take moet intyds gebeur, soos die beheer van ‘n ruimtetuig wat op Mars moet land. Dit is nie moontlik vir mense om sulke ingewikkelde take vir sulke situasies vinnig genoeg uit te voer nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe spaar rekenaars werkslading?

A

Rekenaars het die werkslading by take wat baie berekeninge vereis verminder.
Die werkslading wat in herhalende fisiese take vereis word, is ook deur rekenaars verminder. Rekenaars doen ook take wat vir mense te gevaarlik is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat behels hulpbronne?

A

Hulpbronne sluit elektriese krag, die lug wat ons inasem, produksie materiaal en papier in.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe spaar rekenaars hulpbronne?

A

Rekenaars kan geprogrammeer word om meer effektief met hulpbronne te werk. Tegnologie kan ook gebruik word om die uitstraling van koolsuurgas in fabrieke en by motors te monitor en beperk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat maak rekenaars so akkuraat?

A

Rekenaars is baie akkuraat solank die toepassingsprogramme en data waarmee rekenaars werk van hoe kwaliteit is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken dit as ons sê rekenaars is akkuraat?

A

Tydens massaproduksie in vervaardigings aanlegte in dit bv. noodsaaklik dat ‘n proses elke keer akkkuraat uitgevoer word. As die programmatuur korrek werk, kan rekenaars dieselfde take oor en oor 100% akkuraat uitvoer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat beteken dit as ons sê ons gebruik rekenaars vir betroubaarheid?

A

Rekenaars kan take uitvoer sonder om moeg of verveeld te raak, te kla of meer geld te vra. Dit is tydrowend en duur om ‘n gerekenariseerde oplossing te ontwikkel. Op die langer duur gaan dit meer kodte-effektief wees uit ‘n ekonomiese oogpunt.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat beteken dit as ons sê ons gebruik rekenaars vir kommunikasie?

A

Al die redes van hoekom ons rekenaars gebruik, insluitend kommunikasie stel ins in staat om:
Tyd en afstand as beperkings in die sakewereld baie te verminder. Hoe verder verskaffers was hoe langer het kommunikasie en sake gevat om plaas te vind. Met rekenaars beteken dit dat afstand slegs ‘n faktor is wanneer goedere vervoer word. Kommunikasie word gladnie besperk nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Na watter faktore word daar gekyk wanneer rekenaars vergelyk word?

A
  1. Hoe kragtig die rekenaar is
  2. Waarvoor dit gebruik word
  3. Die fisiese grootte en draagsaamheid
  4. Die programatuur wat geïnstalleer is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die verskillende kategoriee van rekenaars?

A
  1. Nie-draagbare rekenaars
  2. Draagbare rekenaars
  3. Draagbare rekenaarstoestelle
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is nie-draagbare rekenaars?

A

Hierdie rekenaars bestaan uit ‘n stelsel eenheid, skerm, muis en sleutelbord. Dit is groot en kan nie rond gedra word nie. hulle is kragtiger as draagbare rekenaars. Dit is maklik om te vervoer maar moeilik herstelbaar en opgradeerbaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe onderskei jy tussen ‘n kragtige rekenaar en ‘n intrevlak-rekenaar?

A

Die enigste manier om hulle van mekaar te onderskei is om te kyk na die spesifikasies van die apparatuur waaruit hulle saamgestel is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter rekenaars is nie draagbaar nie?

A
  1. ‘n Tafelrekenaar. Meeste mense koop dit. Daar is verskillende soorte konfigurasies. Rekenaars met laer spesifikasies kos minder.
  2. Hoevlak-tafelrekenaars met beter spesifikasies is wekstasies. Hierdie rekenaars is ontwerp vir tegniese of wetenskaplike toepassings.
  3. ‘n Bediener is ‘n kragtige rekenaar wat gebruik word om dienste en hulpbronne aan gekoppelde rekenaars in ‘n netwerk te voorsien.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is ‘n intreëvlak-rekenaar?

A

Hierdie modelle is die goedkoopste in die reeks, wat redelike lae apparatuur spesifikasie het. Die spesifikasies verander van tyd tot tyd. Binne ‘n paar jaar kan ‘n hoëvlak-rekenaar as ‘n intreevlak gesien wees.

17
Q

Wat is draagbare rekenaars?

A

Die berdyfstelsel is vir draagbaarheid ontwerp. Hulle is ontwerp om minder spasie te gebruik en om rond te dra.

18
Q

Waaruit bestaan draagbare rekenaars?

A

‘n Skerm, sleutelbord en wyser toestel binne ‘n omhulsel wat kan toevou. Dit het ‘n ingeboude battery, sodat die rekenaar vir ‘n beperkte tyd sonder elektrisiteit kan werk.

19
Q

Hoekom het draagbare rekenaars se gewildheid toe geneem?

A

Want dit laat mense toe om dieselfde rekenaar by die huis en by die werk te gebruik en dat dit nie meer nodig is om dokumente te gebruik nie.

20
Q

Wat is die drie draagbare rekenaars?

A
  1. Skoot rekenaar
  2. Ultrabook
  3. Netbook
21
Q

Wat is die beskrywing van ‘n skoot rekenaar?

A

Die skerm is groter as 12” of 13”. Dit het ‘n gewone sleutelbord en omkeerbare skerm. Die skerm is raaksensitief, en laat die gebruiker toe om direk met die skerm te kommunikeer.

22
Q

Wat is die beskrywing van ‘n ultrabook?

A

Die skerm grootte wissel van 11” - 13”. Dit is dunner en ligter as tafelrekenaars, maar het dieselfde spesifikasies. Dit gebruik SSD’s.

23
Q

Wat is die beskrywing van ‘n Netbook?

A

Die skerms is kleiner as 11”. Hulle het nie optiese stoortoestelle nie, en SVE’s met baie lae kragverbruik.

24
Q

Wat is draagbare rekenaar toestelle?

A

Hulle is ontwerp om vir lang tye met batterykrag te werk. Hulle is ontwerp om minder krag te gebruik en gebruik raamskerms i.p.v. sleutelborde. Bv. Slimfone en Verbruikerstablette.

25
Q

Wat is die beskrywing van ‘n slimfoon?

A

‘n Selfoon wat ondersteun deur ‘n bedryfstelsel wat dit moontlik maak om programme daarop te instalëer en te laat funksioneer. Dit werk met raakskerms as die enigste toevoer.

26
Q

Wat is die beskrywing van verbruikers tablette?

A

Tablette is groter as slimfone, maar is andersins dieselfde.

27
Q

Wat is die 5 kategoriee gebruikers?

A
  1. Persoonlike gebruiker
  2. SOHO-gebruiker
  3. Supergebruiker
  4. Mobiele gebruiker
  5. Konvergensie
28
Q

Wat is ‘n persoonlike gebruiker?

A

Dit is iemand wat nie baie op rekenaarprogramme staatmaak nie, en spandeer nie baie tyd op rekenaars nie.

29
Q

Waarvoor gebruik persoonlik gebruikers rekenaars?

A
  1. Algemene kantoor gerigte take
  2. Internet bankstate
  3. E-pos en om navorsing op die internet te doen
  4. Sosiale netwerke
  5. Skype
30
Q

Wat is SOHO gebruikers?

A

(Small Office Home Office) Dit word bepaal deur die tipe besigheid wat bedryf word. Hierdie gebruiker mag dus ‘n tipiese intreëvlak-rekenaar gebruik

31
Q

Waarvoor gebruik SOHO gebruikers rekenaars?

A
  1. Rekenkundige take of rekenings uitstuur
  2. Databasisse
  3. Elektroniese dokumentering
  4. Beplanning en skedulering
32
Q

Wat is supergebruikers?

A

Hulle het die kragtigste en mees modern apparatuur en programmatuur nodig. Hulle benodig rekenaars wat vinnig is en baie stoorplek het. Die gebruiker maak gewoonlik gebruik van al die gevorderde programmatuur waarmee hy/sy werk.

33
Q

Wat is Mobiele gebruikers?

A

Hulle kan deel wees van enige kategorië. Hulle neem hulle rekenaars orals saam hulle. Konvensionele skootrekenaars sal gebruik word vir meer produktiewe of werkverwante take. Sommige mense voel weer dat slimfone of verbruikerstablette beter werk vir hulle.

34
Q

Waarvoor sal jy gewoonlik jou slimfoon voor gebruik?

A
  1. Om e-posse te lees
  2. Speletjies te speel
  3. Boeke te lees
  4. Die GPS te gebruik
  5. Vinnige aantekeninge te maak
35
Q

Wat is konvergensie?

A

Dit verwys na die neiging waar afsonderlike tegnologiee en funksies wat deur verskillende toestelle gebruik is nou saamgevoeg word in een enkel toestel, wat sommige of selfs al die funksies van afsonderlike toestelle bevat. Bv. ‘n Slimfoon.