Programmatuur Flashcards

1
Q

Wat is 1 voorbeeld van programmatuur?

A

Microsoft Paint kan basiese grafiese funksies verrig, maar vir komplekse grafiese redigering moet ‘n persoon Photoshop gebruik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die voordele van webgebaseerde toepassings?

A
  1. Jy kan die toepassing enige plek in die wêreld uitvoer mits jy internet het
  2. Die programmatuur is altyd op datum
  3. Die program hoef nie afgelaai te word nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die nadele van webgebaseerde toepassings?

A
  1. Jy kan dit nie gebruik as jy nie internet het nie
  2. Dit het dalk nie al die eienskappe of funksies van die toepassing wat op rekenaars geïnstalleer word nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die funksie van die woordverwerker?

A

As jy ooit ‘n dokument moet skep, redigeer, formateer of enige iets anders daarmee moet doen, kan jy die woordverwerker gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die funksie van die sigblad?

A

Dit word gebruik om begrotings op te stel, finansiële beplanning te doen en analises

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die funksie van ‘n aanbieding?

A

Dis ‘n hulpmiddel om skyfiereekse saam te stel wat jy gebruik om jou bepaalde boodskap aan ‘n gehoor oor te dra

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die funksie van ‘n databasis?

A

Dit word gebruik om data te versamel, te stoor, inligting uit data te onttrek en verslae daaruit op te stel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is naslaanprogramme?

A

Dit word nie meer so dikwels op rekenaars en skootrekenaars gebruik nie, maar mense gebruik toenemend apps op mobiele toestelle vir vinnige toegang tot woordeboeke, kookboeke en vele meer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarvoor gebruik ons webblaaiers?

A
  1. As bron van inligting
  2. Sosiale netwerktuistes
  3. in besighede en handel
  4. vermaak
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is e-pos programmatuur?

A

Dit laat jou toe om e-posse te ontvang, dit te lees, daarop te antwoord en jou eie boodskappe te stuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe werk PDF omskakeling?

A
  1. Gebruik enige toepassing om die dokument te skep
  2. Gebruik save as opsie om dit as ‘n PDF te stoor
  3. Die PDF-dokument is nou geskep en is reg om aan enige iemand te stuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die voordele van die stemherkenningsprogrammatuur?

A
  1. Dit is baie nuttig vir gestremde gebruikers
  2. Tyd word gespaar as o dit te tik
  3. Dit is ideaal wanneer jy nie op jou skerm kan tik of kyk nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die beperkings op stemherkenningsprogramme?

A
  1. Dit mag dalk baie tyd neem dat jou rekenaar jou manier van uitspraak leer ken
  2. Agtergrond geraas en ‘n swak mikrofoon kan ‘n ernstige effek daarop hê
  3. ‘n Baie vinnige en hoe internetverbinding is nodig
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat bied notaprogrammature die gebruiker?

A
  1. Dit laat jou toe om verskeie opsies soos teks, grafika en klankgrepe te kombineer
  2. Jy kan self terwyl jy aan tekeninge maak, die klank van die sessie opneem
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter funksies moet die notaprogrammatuur beskik?

A
  1. Die neem van handgeskrewe notas
  2. Klankopnames
  3. Organisering en rangskikking van notas
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat kan jy doen as ‘n program vashak?

A

Druk Ctrl+Alt+Delete

17
Q

Wat moet jy doen as ‘n program staak?

A
  1. Herlaai jou stelsel en probeer wees
  2. Maak al die ander programme toe
  3. Maak seker dat jou programmatuur op datum is
18
Q

Wat is van die risiko’s wat gebrekkige programmatuur kan insluit?

A
  1. Korrupte data en ongeldige inligting
  2. sekuriteitsoortredings
  3. Malware