Sos Eksamen💬 Flashcards
Wat is Menseregte
Dis die regte van vryheid,gelykheid en geregtigheid
Waarom het groot Zimbabwe tot ń val gekom?
Noem 3 redes
1.Daar was nie meer genoeg voedsel nie ook nie meer vrugbare grond nie. 2.Die handelaars het hulle handelsroetes verander.3.Die goudmyne het uitgeput
Hoe het die regerders se huis gelyk en hoe het die normale mense se huis gelyk?
Die regerede families se huis is omring met ń klipmuur om te wys hulle is regeerders en die normale mense se huise is van hout en klei gemaak
Wat is slawerny?
Slawerny is as hulle mense vat om sonder betaaling te werk of hulle kan jou en jou man apart verkoop om v ander mense te werk
Wat is politieke party?
Ń politieke party is ń groep mense wat dieselfde idees en doel het in hoe ń land regeer of bestuur moet word.
Wat is die regte woord v Swapo?
South West African National Union
Wat is Immegrasie en Emmigrasie?
Immigrasie is wanneer jy in ń land ingaan emmegrasie is wanneer jy by ń land uitgaan
Wat is kolonialisme?
Ń kolonie is ń land wat deur ń ander land regeer word
Waarom is lande gekolonialiseer?
Verskeie Europese lande het lande in Asië,die Amerikas en Afrika gekolonialseer.
Wat is primêre en secondêre bronne?
~Primêre bronne kom uit die tyd toe die gebeurtenis plaasgevind het.
~Sekondêre bronne word gemaak nadat die gebeurtenis plaasgevind het.
Noem 1tiepe vervoer en gee die nadele en die voordele van die vervoer!
~Vliegtuig=1.voordele =idiaal vir vervoer van bederfbare goedere en duur items met ń lae gewig,Vervoer van dringende goedere soos briewe en medisyne.=Nadele=Baie duur bedryfskostes,Baie duur onderhoud