DIY Flashcards

1
Q

Wat moet ‘n mens doen om in die oggend te kan opstaan

A

Beplan die voorige ‘n aand ‘n opwindende ontbeid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat ń mens kan doen voordat jy

slaap noem 6 goed

A
  1. lees ‘n boek nie op online wees nie.
  2. skeduleer jou belangrikste planne vir die oggend sodat jy uitsien om op te staan en dit te doen(Naweke)
  3. sit jou selfoon af
  4. kies ń kombers wat jou warm hou(16-21*)
  5. drink water voordat jy slaap.
  6. Sit jou wekker aan die ander kant van die vertrek sodat jy moet opstaan om dit af te sit.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe lank moet ‘n mens leer en hoeveel min kry mens breek en na die___________breek is dit__________min

A

Mens moet 25min leer dan kry ‘n mens 5min af en na die derde breek kry ‘n mens 20min af

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom moet ons nie google gebryk nie?watter ander google kan ‘n mens gebryk v skool kinders?

A

Want as ‘n mens byvoorbeeld suiker en heening soek kom daar ander lelike goed op.
Skool kinders moet scholar.google.com eerder sa google gebryk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat kan ‘n mens doen om die werk te onthou wat jy geleer het?

A

Mens moet die selfde gegeurde kou gom eet wat jy met geleer het in eksamen kou want dit sal jou onthou wat jy geleer het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat moet mens doen as jy nie lis is om te leer nie?

A

Sit lekkertjies op strategiese plekke in jou boek. As jy by ‘n lekkertjie kom en jy ken jou hoofstuk dan mag jy die lekkertjie eet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat kan ‘n mens doen om te onthou wat jy die week moet doen?

A

Maak notas en skryf op wat jy moet doen as jy dit gedoen het verwyder die papier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat moet mens doen as jy kougom in jou hare het?

A

Sit grondboontjie botter op kou gom verwyder met jou vingers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat doen mens as jy ‘n beet vlek het?

A

Sit melk op vlek en week dan in koue soutwater.

Spoel af met warm seep water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe moet ‘n mens jou naam in jounskool skoene sit sonder laat dit afwas?👟

A

Skryf jou naam in elke skoen.♍️♊️♋️♑️♋️

Smeer pertoleumjellie daaroor en strooi babapooier daarop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly