Sos Flashcards
1
Q
Wat is Menseregte?
A
Die regte van vryheid geleikheid en geregtigheid
2
Q
Noem die dokument waarin al die menseregte opgeteken is?
A
Konsitisie/grondwet
3
Q
Gee di seisoen v woestyne!
A
Baie warm,droë seisoene en warm droë seisoene
4
Q
Gee die seisoen vir Mediterreens.
A
Warm,droë somer en koel,nat winter
5
Q
Gee die reënval vir Warm gemagtig
A
Reënval wissel tydens warm somers van hoog tot dele met laer reënval.
6
Q
Wat gebeer wanneer dit oorbevolk is?
Wat word tekort
A
- Behuisingstekorte
- Misdaad vermeerder
- Armoede
- Werkloosheid
7
Q
Wat verkoop hulle in DRC
A
Koper,Diamante
8
Q
Wat verkoop word verkoop in Namibië
A
Diamante,uraan,vleis,vis
9
Q
Wat word verkoop in Botswana
A
Diamante,vleis,koper