Afrikaans Eksamen💬 Flashcards
Gee die volgende sin se bywoord!
Die kinders speel buite op die grasberg
Byw. van plek
Dui aan of die sin ń bepaalde of onbebaale hooftelwoord.
Baie kinders swem in die koel water.
Onbepaale hooftelwoord
Dui aan of die sin ń bepaalde rangtelwoord of onbepaalde rangtelwoord is.
Ek het die minste lekkergoed gekry
Onbepaalde rangtelwoord
Voeg die volgende twee sinne saam.
Die seuns is haastig.Hulle maak hulle werk klaar.(Maar)
Die seuns is haastig maar hulle maak hulle werk klaar.
Doen die volgende saamestellings.
Was+bak=
Hond+hok=
Fiets+saal=
Jakkals+streke=
Wasbak
Hondehok
Fietssaal
Jakkalsstreke
________ma sê________moet minder Tv kyk
Die saamestellings wat jy kan gebryk is EK ;SY;hy;haar;ons;julle;hulle;hul;my
My Ek
Sê watter tiepe sintiepe die sin is.
Wie het die deur oopgemaak
Eina,dit was baie seer
Vraagsin
Uitroepsin
Gee die idioom vir
Dit is baie deur
Dit kos ń plaas se geld
Jou geld is klaar.
Platsak wees
Baie Geld
Geld soos bossies
Maak die verklein die volgende Kafee Drama Potlood Poot Kat
Kafeetjie Dramatjie Potloodjie Pootjie Katjie
Gee die volgende byvoeglike naamwoorde v die volgende woorde Breed Opreg Warm Wild
Breë
Opregte
Warme
Wilde
Gee die volgende intensiewe.
Die bus is nie propvol nie,maar________________
Dolleeg
Baie vinneg is =
Blitsvinneg
Baie jonk is=
Bloedjonk