Afrikaans Nom 2 Flashcards
1
Q
Gee die afkorting vir nommer
A
Nr.
2
Q
Gee die afkorting vir donderdag
A
Do.
3
Q
Gee die afkorting virJanuarie
A
Jan.
4
Q
Gee die bepaalde hooftelwoord vir ek het honderde poppe
A
Honderde.
5
Q
Gee die onbebaalde hooftelwoord vir ek het min albasters oor
A
Min
6
Q
Gee ‘n sin met die voegwoord omdat
A
Nico eet n piesang omdat omdat hy baie honger is.
7
Q
Gee ‘n sin met die voegwoord wanneer.
A
Hy dra ‘n kortbroek wanneer dit warm is.
8
Q
Sê watter bywoord die sin is.
Dit het gister aanhoudend gereën.
A
Gister.