Sefapano Flashcards

1
Q

Hoe lyk die vorm van die gedig?

A

Mense wat teen ‘n berg oploop (paadjie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter deel van die berg is die voet van die berg

A

Die onderpunt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar het die groep mense ontmoet

A

By die voet van die berg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

‘n Stoet is gewoonlik die klomp mense/ motors by n begrafnis. Waarom praat die spreker hier van n stoet

A

Hulle loop agtermekaar teen die berg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter woord se dat dit baie droog is

A

Stofbesaai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe weet on dit is koud

A

Die mense dra komberse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waaron dink jy dra die moruti n stok

A

Om hom te help teen die berg opbeweeg. Hy is oud

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat gaan die mense op die berg doen

A

Bid vir reen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Is die titel gepas? Waarom se jy so

A

Ja, dit beteken kruis. Die mense klip op na die kruis wat bo-op die berg is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wie dink jy is hierdie mense

A

Inwoners van n baie droe streek/ Sothos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

W/O

Die moruit lei die stoet

A

Waar, die mense loop agter die moruti aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

W/O

Die stoet loopmet n kronkelpaadjie na bo

A

Waar, die vorm van die gedig wys dit en n mens loop gewoonlik so teen n berg op

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

W/O

Die moruti is nog in sy werksklere

A

Onwaar, die mans dra nog hulle werksklere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

W/O

Hlomisa is hierdie mense se koning

A

Onwaar, hier is Hlomisa die berg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

W/O

Dit het vir n lang tyd nie gereen nie

A

Waar, hulle gaan bid vir reen/stofbesaai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly