Kinderhuis -case Flashcards
1
Q
Waarom is 20 septemeber so belangrik vir die spreker
A
Dit is sy sestien verjaasdag
2
Q
Met wie praat die spreker
A
Die ma
3
Q
Eatter voordele het iemand van 16 volgens die spreker
A
Hy kan nou wettig rook en het n latter kom inklok
4
Q
Wat woord bedeol met strofe 5
A
Hy weet nie hoe sy ma lyk nie
5
Q
Hoekom dink jy is strofe 3 net een enkele reel
A
Die reel wat alleen staan beklemloon sh alleenheid
6
Q
Wat wil die woord “huisouers” vir ons se
A
Hy woon in n kinder huis
Hy is n weeskind
7
Q
Wat kan die spreker nie verstaan nie
A
Hoekom sy ma het hy afgeskryf
8
Q
Hoe voel die spreker in die slotstrofe
A
Depressief, hartseer, ongelukkig ens