Net Een Keer Flashcards
Hoekom het die spreker aanvanklik dwelms geneem
Sy wat net weet hoe dit voel neet een keer
Wat was die gevolg van die dwelms wat hy gebruik het
Hy het geen beneer oor sy optrede gehad nie
Hoe het die dwelms hom gehelp
Dit het hom help ontspan
Haal n vergelyking uit die gedig aan
Soos n kruk
Motiveer hoekom die volgende stelling nie waar is nie
- al die spreker se probleem is iet van die verlede nadat by dwelms gebruik het
Die dwelms het hom begin beheer en sh lewe vernietig
Wat is die funksie van die herhaling in die volgende versrees
- toe word dit elke keer MEER EN MEER
- vernietig my wese STUK VIR STUK
Dit emphasize
Dit is vir beklemtoning
Wat is die meestebmense se doelwit in die lewe
Om in beheer te wees van jou lewe
Watter raad word aan die lesee gegee
Bly weg van dwelms / se nie vir dwelms