Die Werkende Vrou Flashcards
Wie is die ek in die eersste reel
Die werkende vrou
Wat doen die sprekester in hierdie strofe
Groet en vertroos
Waarom troos die vrou haar kind
Die kind is hartseer
Wil nie he die ma moet weggaan nie
Watter woord se dat die spreekster nie lank weg gaan wees nie
Nou-nou
Hoe weet ons die vrou gaan in n gebou en. Ie buite werk nie
Sy groet die son en die voels
Met wie vergelyk die spreekster haarself in hierdie strofe
Met n mynwerker
Haal twee afsonderlike worde aan wat n mens aan n myn laat dink
Koplamp, toebroodjeblik, dagskof, skag
Water ooreenkoms is daar tussen die spreekster en n mynwerker se werk
Albei werk skofte, albei ry met n hysbak, albei werk binne en nie buite nie
Wattee nadeel van die werkende vrou word in hierdie gedig beklemtoon
Omdat sy werk, sien sunhaar huisgesin min, sy het ook bnie tyd om die natuur te geniet nie, alle dinge gaan by haar verby omdat sy moet werk