Klara Majola Flashcards
Wat was Klara se pa besig om te doen toe sy hom gaan soek het
Hy het hout bymekaar gemaak
Hoekom het klara na haar pa gaan soek
Dit het laat geword en hy was nog nie by die huis nie
Waarvoor het klara se pa hout nodig gehad
Dit was winter en hy wou waarskynlik vir hulle n vuur maak om warm te word
Vertel in een sin wat klara majola gedoen het en wat sy oorgekom het
Klara Majola het een kove winters iddag na haar blinde pa gaan soeken to verdwaal sy en verkluim
Watter woord in strofe 1 berei ons voor dat iets moontlik verkeerd gaan loop
Verdwaal
Skryf n vergelyking uit die gedig neer
Haar arms en bene bruin en kramgetrek soos wingerdstok
Skryf die rymskeme strofe 1
Abab
Hoe noem ons die soort rympatroon
Kruisrym
Wat is die figuurlike “koue geweeld” wat op die spreker neerseif
Die afsydigheid van mense
Watter twee woorde in die laste reel staan in teenstelling met mekaar
Warm en teenoor