Rotse Flashcards
1
Q
Rotssiklus
A
Die natuurlike deurlopende proses oor n lang tyd, wat rotse vorm, afbreek en weer vorm
2
Q
Lawa
A
Gesmelte rots wat bo die oppervlakte uitgestoot word
3
Q
Stollingsrots
A
Magma koel af en vorm stollingsrots
Bv. basalt en graniet
4
Q
Erosie agente
A
Wind + Water
5
Q
Metamorfiese gesteentes
A
-Rotse wat eers stollingsrots was
-Intense hutte en/of druk
6
Q
Metamorfiese gesteentes eienskappe
A
-Saamgeperste struktuur
-Kristallyn
7
Q
Metamorfiese gesteentes voorbeelde
A
-Leiklip
-Marmer