Kort Vrae (Elektrisiteit) Flashcards

1
Q

Gewig

A

Aantrekkingskrag wat die aarde op n voorwerp uitoefen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Reostaat

A

Verstelbare weerstand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Diode

A

‘n Twee-draad toestel wat toelaat dat stroom maklik in net een rigting vloei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Yster

A

Ferromagneties

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Elektroliet

A

Oplossing wat elektrisiteit gelei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Potensiaalverskil

A

Verskil in potensiale energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Transformater

A

‘n Toestel wat elektriese energie van een troombaan na een of meer ander stroombane oordra, of die spanning verhoog of verminder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly