Kort Vrae (Litosfeer) Flashcards

1
Q

Lae van die atmosfeer

A

4 Atmosferiese lae
-Troposfeer
-Stratosfeer
-Mesosfeer
-Termosfeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Litosfeer

A

Solide buitenste laag van die aarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Suiwer metale in die aardkors

A

-Aluminium
-Sink
-Yster
-Tin
-Koper
-Goud

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Ander naam vir ystererts

A

Hematiet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Grond bestaan uit

A

-Verweerde rotse en minerale
-Organiese stowwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Sedimentere rots

A

Word gevorm as gevolg van afsetting deur erosie
Bv. sandsteen
Of sedimente wat gedeponeer word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is minerale

A

Dis n natuurlike vastestof met n chemiese samestelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wit dwerg

A

Met strerre trek die kern van die ster saam en dit word die wit dwerg genoem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Erts

A

Rotse wat hoe konsetrasies van waardevolle minerale bevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Kors van die litosfeer bevat…

A

Kontinente en oseane

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Kweekhuiseffek

A

Verhitting van n planeet as gevolg van absorpsie van infarooi straling deur gasse in die atmosfeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Kweekhuisgasse

A

Gasse vang die ultravioletstrale op wat die lug naaste aan die oppervlakte van die aarde verwarm
Koolstofdioksied
Waterdamp
Metaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

21% van die atmosfeer se gasse betsaan uit…

A

Suurstof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Aardverwarming

A

Die toename in die gemiddelde temperatuur van die aarde se atmosfeer en oseane

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Kernfussie

A

Waterstofkerne wat met mekaar bots en een kern vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly