Langer Vrae (Elektrisiteit) Flashcards

1
Q

Elektrostatiese kragte

A

Slegs elektrone word oorgedra. Protone sal nie van een voorwerp na die ander beweeg nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Is n LED n resistor

A

Nee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

1 Ohm = ?

A

1 Volt per 1 ampere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

3 Lae weerstand geleiers

A

Koper
Goud
Silwer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

3 Hoe weerstand geleiers

A

Wolfram
Nikkel
Chroom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Konversionele stroom

A

As die stroom van die positiewe pool, deur die stroombaan, na die negatiewe pool vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gewig berekeninge

A

Fg = w = mg

Fg = w - Gewig (N)
m - Massa (Kg)
g - Gravitasieversnelling (m.s-2)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem 2 Ferromagnetiese stowwe

A

Yster en Nikkel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Is alle feromagnetiese stowwe magnete?

A

Nee, slegs ferromagnetiese materiale soos yster en nikkel word aangetrokke tot magnetiese velde wat sterk genoeg is om werklik as magneties beskou te word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Kernkrag nadele

A

-Gevaar van besoedeling
-Kort lewensduur van reaktors
-Gevaar van bestraling
-Gevaar van radioaktiewe afvalstowwe
-Beperkte terrein vir afvalstowwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Naam van kernkragstasie

A

Koeberg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Kosteberekening van elektrisiteit

A

Koste van energiegebruik =
kWh x eenheidskoste

= kWh x eenheidskoste
= Antwoord

Koste van sonpanele per maand=Sonpanele
—————
Tydperk

=Antwoord

(Is dit werd of nie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly