Mynbou Flashcards
1
Q
Oopgroefmyne afvalprodukte
A
-Dit laat groot gate in die grond
-Vernietiging van habitatte
2
Q
Oopgroefmyne besoedeling
A
-Lugbesoedeling
-Stofbesoedeling
-Geraasbesoedeling
3
Q
Oopgroefmyne waterbronne
A
-Suurwater kan in riviere en grondwater beland
4
Q
Oopgroefmyne toerisme
A
Beskadiging van plekke met hoe toerisme
5
Q
Oopgroefmyne landbou
A
Verlies van boerdery
6
Q
Oopgroefmyne
A
-Word gebruik as minerale relatief vlak is
-Groot gat met terasse
-Kan baie kilometers in lengte en diepte wees