Rooigety Flashcards

1
Q

In watter seinsoene vind rooigety algemeen plaas?

A

In die herfs en somer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat veroorsaak die rooi, bruin of oranje kleur van die water tydens rooigety?

A

Die digte konsentrasies fitoplankton, maar veral dinoflagellate

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat veroorsaak rooigety?

A

Oormatige opwelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat gebeur tydens die rooigety met dinoflagellate?

A

Dormante spore van dinoflagellate wat na die seebodem afgesak het teen einde van die vorige somer, word na bo gebring saam met voedselryke water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat veroorsaak die algebloei?

A

Die spore van die dinflagelatte ontkiem vinnig in gunstige toestande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat gebeur sodra die toestande weer ongunstig raak?

A

Die dinflagellate sterf af en vorm dormante spore wat weer tot op die seebodem sink

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die uitwerking van dinoflagellate tydens die rooigety?

A

Party verstop die kieue van visse, wat dan versmoor.
As dinoflagellate doodgaan, ontbind bakterieë hul reste en verwyder suurstof uit die water. Mariene diere soos krewe versmoor en probeer ontsnap deur uit water te stap.
Party produseer dodelike gifstowwe wat visse en skulpvisse vergiftig.
Mosse en oesters eet dinoflagellate. Alge en gifstowwe raak gekonsentreerd in die skulpvis se spysverteringstelsel. Vergiftig mense wat dit eet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly