Ekologiese belang van alge Flashcards

1
Q

Waarom kan diatome gesien word as produseerders?

A

Hulle is outotrofe en kan dus fotosienteer. Dus is hulle die eerste skakel in die voedselketting, en is dus produseerders

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter gas neem diatome uit die water tydens fotosintese?

A

Koolstofdioksied

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe verseker diatome sirkulasie en produksie van gasse?

A

Deur fotosintese. Neem koolstofdioksied op, stel suurstof vry vir ander waterlewende diere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter positiewe faktor word deur fitoplankton veroorsaak?

A

Opwelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter negatiewe faktor word deur fitoplankton veroorsaak?

A

Rooigety

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly