Bou van alge Flashcards
1
Q
Alge word verdeel in phytoplankton. In watter twee groepe kan phytoplankton verder verdeel word?
A
Diatome en dinoflagellate
2
Q
Wat is die bou van diatome?
A
Mikroskopiese, eensellige wiertjies
3
Q
Hoe vertoon diatome uiterlik en hoe verskil hulle?
A
Hulle vertoon ‘n groot verskeidenheid vorms
4
Q
Uit hoeveel dele bestaan diatome?
A
Uit twee helftes wat inmekaar pas
5
Q
Waarmee is die selwande van diatome deurtrek en hoekom?
A
Die selwande is deurtrek met silika sodat dit sy vorm behou, al is die inhoud dood
6
Q
Watter kleur is diatome, en waarom?
A
Gewoonlik bruin van kleur, omdat die aanwesigheid van ‘n bruin kleurstof die cholorofil oorskadu