Mariene fitoplankton Flashcards
1
Q
Wat is plankton?
A
Algemene term vir die klein drywende organismes wat in seestrome op die opeervlak van die see ronddryf
2
Q
Wat is fitoplankton?
A
Bestaan uit en eensellige alge(diatome en dinoflagellate) en hul spore
3
Q
Wat is sooplankton?
A
Die gamete en eiers van baie mariene diere, vislarwes, jellievisse, drywende slakke en skaaldiere soos kril, wat deur party walvisse geëet word