Opwelling Flashcards
Tydens watter seisoen vind opwelling plaas?
Somer
In watter area van Suid-Afrika vind dit algemeen plaas?
In die weskus
Deur watter wind word dit veroorsaak?
Deur die suidoostewind
In watter rigting waai die wind die oppervlakwater?
Die oppervlakwater van die see word weg van die kus gewaai
Waarmee word die oppervlakwater vervang, sodra dit weggewaai is?
Word vervang deur koue water wat ryk is aan voedingstowwe van onder.
Wat word hierdie verplasing van seewater genoem?
Opwelling
Wat moedig die groei van fitoplankton aan?
Die kombinasie van sonnige toestande en voedselryke water
Wat is die gevolg van hierdie groei van fitoplankton?
Die visse word na bo gelok en word dus makliker om te vang