Romantiese begrippe Flashcards

1
Q

Koda

A

Kort afsluitingsgedeelte wat groter finaliteit gee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Virtuoos

A

Besonder begaafde kunstenaar op die gebied van sang of die bespeling van ‘n musiekinstrument

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kunslied

A

‘n Gedig wat getoonset is vir solostem en wat gewoonlik met klavier begelei word, Daar is twee vorme: Die deurgekomponeerde lied en die strofiese lied.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Sangsiklus

A

Reeks liedere gebaseer op gedigte met een onderwerp, bv. ‘n verhaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Programmusiek

A

Musiek waarin ‘n verhaal of ‘n onderwerp in die musiek geskilder word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Simfoniese toondig

A

‘n Soort programmusiek vir orkes. ‘n Uitgebreide werk in een beweging.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Karakterstukke

A

‘n Kort instrumentale komposisie wat iets uitbeeld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verteenwoordigende komponiste

A

Frederic Francois Chopin

Wilhelm Richard Wagner

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Bydraes deur Frederic Chopin

A

Klaviermusiek

Polonaise in A flat major Op.53

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bydraes deur Wilhelm Wagner

A

Musiekdrama

Overture from Tannhauser

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly